Wikimania

Wêreldkaart van Wikimania se gasheerstede en -lande
Wikimania se kenteken
Deelnemers van die Wikimania 2009 in Buenos Aires, Argentinië
Sluitingseremonie 2013 in Hongkong, Volksrepubliek China
Besprekings tydens die Wikimania 2018 in Kaapstad oor Wikimania en die betekenis van Ubuntu

Die term Wikimania verwys na 'n internasionale konferensie, wat sedert 2005 deur die Wikimedia-stigting jaarliks op verskillende plekke gehou word.

Doelstelling

Die byeenkoms, wat deur die pers dikwels "Wikipedia se jaarvergadering" genoem word, dien as forum vir gesprekke tussen aktiewe gemeenskapslede, wetenskaplikes en ingenieurs, waartydens oor die toekomstige strategieë van die verskeie Wikimediaprojekte gesels word.

Gereelde onderwerpe is nuwe tegniese benaderings, die strategiese belyning van projekte, nuwe toepassings en samewerking, maatreëls teen einde van gehalteversekering, kwessies van lisensiëring, onlangse gebeurtenisse asook die projekte se openbare persepsie.

Konferensies

Wikimaniakonferensies
Konferensie Datums Plek Vasteland Deelnemers
Wikimania 2005 5–7 Augustus 2005 Frankfurt am Main, Vlag van Duitsland Duitsland Europa 380
Wikimania 2006 4–6 Augustus 2006 Cambridge, Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Noord-Amerika 400
Wikimania 2007 3–5 Augustus 2007 Taipei, Vlag van Republiek van China Republiek van China Asië 440
Wikimania 2008 17–19 Julie 2008 Alexandrië, Vlag van Egipte Egipte Afrika 625
Wikimania 2009 26–28 Augustus 2009 Buenos Aires, Vlag van Argentinië Argentinië Suid-Amerika 559
Wikimania 2010 9–11 Julie 2010 Gdansk, Vlag van Pole Pole Europa 500
Wikimania 2011 4–7 Augustus 2011 Haifa, Vlag van Israel Israel Asië 600
Wikimania 2012 12–15 Julie 2012 Washington, D.C., Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Noord-Amerika 1 400
Wikimania 2013 7–11 Augustus 2013 Vlag van Hongkong Hongkong, Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China Asië 700
Wikimania 2014 6–10 Augustus 2014 Londen, Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Europa 1 762
Wikimania 2015 17–19 Julie 2015 Meksikostad, Vlag van Meksiko Meksiko Noord-Amerika 800
Wikimania 2016 24–26 Junie 2016 Esino Lario, Vlag van Italië Italië Europa 1 200
Wikimania 2017 9–13 Augustus 2017 Montreal, Vlag van Kanada Kanada Noord-Amerika 1 000
Wikimania 2018 18–22 Julie 2018 Kaapstad, Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Afrika 600
Wikimania 2019 14–18 Augustus 2019 Stockholm, Vlag van Swede Swede Europa 800
Wikimania 2021 Bangkok, Vlag van Thailand Thailand Asië

Verwysings

  1. (en) Selfbeskrywing van die konferensie wikimediafoundation.org
  2. (en) Erika Morphy: Wikipedia to Tinge Suspect Entries With Orange Cast, Technology News, 31 Augustus 2009
  3. (en) Noam Cochem: How Can Wikipedia Grow? Maybe in Bengali. The New York Times, 11 Julie 2010
  4. (en) Stephen Shankland: Google finds perks in its Wikipedia translations. cnet news, 15 Julie 2010
  5. (en) China Martens: Wikipedia to highlight quality issues in coming year. Computerworld, 7 Augustus 2006
  6. (en) James Niccolai: Wikipedia to fight vandals in Germany, Infoworld, 26 September 2006
  7. (de) David Goeßmann: Wikimania-Tagung 2006. Elefanten überrennen Lexikon. Spiegel Online, 7 Augustus 2006
  8. Helmut Merschmann (8 Augustus 2005). "„Wikipedia-Kongress: Gutmenschen unter sich"" (in Duits). Der Spiegel. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Januarie 2011. Besoek op 11 November 2009.
  9. (en) Main Page – Wikimania
  10. (en) The Many Voices of Wikipedia, Heard in One Place
  11. Gary Younge (9 Augustus 2006). "Geek nation" (in Engels). The Guardian. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2019. Besoek op 26 Augustus 2010.
  12. (en) New York Times, 6 Augustus 2007, Noam Cohen: Link By Link – Politically Neutral, in a Blurry Sense
  13. (en) New York Times, 17 Julie 2008, Noam Cohen:Wikipedia Goes to Alexandria, Home of Other Great Reference Works
  14. (de) Quo Vadis, Wikipedia? Eindrücke von der Wikimania 2009 in Buenos Aires
  15. (en) A War of Words Over Wikipedia’s Spanish Version
  16. (en) Teilnehmer-Seite der Wikimania
  17. Noam Cohen (11 Julie 2010). "How Can Wikipedia Grow? Maybe in Bengali" (in Engels). The New York Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2019. Besoek op 26 Augustus 2010.
  18. Mathias Hamann. "Wikipedia-Weltkonferenz 2010 Woodstock im Schatten der Zensur" (in Duits). Süddeutsche Zeitung. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Desember 2017. Besoek op 26 Augustus 2010.
  19. (de) Geargiveer op Wayback Machine
  20. (en) Aansoek vir Wikimania
  21. (en) Besluit van die Wikimaniabeoordelaars
  22. (en) Wikimania 2012 swan song
  23. (en) Aansoek vir Wikimania
  24. (en) Besluit van die Wikimaniabeoordelaars
  25. (en) Deryck Chan: Amptelike verslag van die gashouers oor die aantaal deelnemers (e-pos, 1 September 2013)
  26. (en) Aansoek vir Wikimania
  27. (en) Besluit van die Wikimaniabeoordelaars
  28. (en) Stuart Prior: Amptelike verslag van die gashouers oor die aantaal deelnemers (e-pos, 22 September 2014)
  29. (en) Aansoek vir Wikimania
  30. (en) Besluit van die Wikimaniabeoordelaars
  31. (en) Wikimaniabladsy 2015
  32. (en) Aansoek vir Wikimania
  33. "Il bilancio di Wikimania a Esino: Oltre 1200 presenze, di 70 nazioni". La Provincia di Lecco (in Italiaans). 27 Junie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Januarie 2020. Besoek op 28 Junie 2016.
  34. (en) Besluit van die Wikimaniabeoordelaars
  35. (en) Wikipedia-Founder Kicks Off Montreal Wikimania by Urgering Net Neutrality, besoek op 14 Januarie 2018.
  36. (en) Besluit van die Wikimaniabeoordelaars
  37. Julia Jaki (24 Julie 2018). "Weiß, männlich, Wikipedia" (in Duits). Zeit. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2019. Besoek op 26 Julie 2018.
  38. (en) Ontmoeting by die Wikimania 2018
  39. Stephen Harrison (16 Augustus 2019). "Wikimania to the Rescue". Slate (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2020. Besoek op 24 Augustus 2019.
  40. Katherine Maher (18 Maart 2020). "[Wikimania-l] [Covid-19] Postponing Wikimania Bangkok until 2021" (in Engels). Wikimedia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2020. Besoek op 23 Maart 2020.

Eksterne skakels

Meta-Wiki het verwante inligting by :